News

Donderdag is Werkersdag – net die perfekte luilekker vakansiedag om op ‘n regte plaas deur te bring! Kom ondersteun gerus die boere en plaasvroue van die Goeiehoek-omgewing in Midvaal ...
Herfsoord bestuurder Charlene Aucamp en Sanet Visagie het saamgespan om die idee van Kruisstasies ‘n werklikheid te maak. Foto: Gerda Bruinette VANDERBIJLPARK – Die onlangse Paasnaweek het ...
WERKERS in Kaapstad gaan na verwagting more op Werkersdag march deur die strate van die Moederstad. Twee van die grootse vakbonde, Cosatu en Saftu, sal na verwagting môreoggend in die middestad betoog ...
(Werkersdag-debat in parlement: Gebruik industrialisasie en handel om ordentlike werk en sosiale geregtigheid te verwesenlik) Die VF Plus erken die potensiaal van industrialisering en handel om ...
Deur TPN/Lusa, in Nuus, Portugal, Besigheid, toerisme · 30 Apr 2025, 19:02 · 0 Kommentaar In 'n verklaring het Sitese vir 1 Mei, Werkersdag, 'n staking aangekondig “oor die verskaffing van werk vir ...
Joe Barber 25 speel twee keer op Werkersdag, 1 Mei, in die Kunstekaap se The Capetonian Operahuis. Die ATKV-koorgala is vir musiekliefhebbers en dié konsert beloof om die gehoor te bekoor wanneer die ...
Die jongste aanval op ’n 64-jarige vrou op ʼn plaas in die Roossenekal-omgewing, toon duidelik hoe weerloos en uitgelewer inwoners van landelike gebiede is. Luidens berigte is die vrou deur haar ...
Die vakbondfederasie Cosatu sê daar sal vandag op Werkersdag veral gefokus word op die verlies aan werksgeleenthede in die mynbedryf. Cosatu se voorsitter in Mpumalanga, Siyabonga Hlongwane, sê ...
Die leier van die DA, John Steenhuisen sê daar is nie baie wat gevier kan word op Werkersdag, te midde van die hoë voorkoms van werkloosheid nie. Steenhuisen sê in sy werkersdagtoespraak dit is ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.