Die Breedevallei-munisipaliteit se plaaslike ekonomiese ontwikkelingsafdeling het onlangs ’n suksesvolle ...
Sy was maar net sewe jaar oud toe sy die eerste keer aan ’n skoonheids­kompetisie in haar tuisdorp, Barkley-Oos in die ...
Die tartanbaan by die Bolandpark-stadion in Worcester is in so ’n patetiese toestand dat dit onmoontlik vir atlete is om te ...
Another major French winery that has invested substantially in the Cape is Advini, which along with various forays in the winelands of France now owns Le Bonheur, Kleine Zalze, Ken Forrester Wines and ...
Hui-Mari Meyer van die WIRED Flip the Switch-groep het by AfriForum Jeug se Toekomsskeppers-dag met die leerders oor ...
Engen has renewed its partnership with the Breede Valley Association for Persons with Disabilities (BVAPD), extending their ...
Wendy Kaizer-Philander, die voorsitter van die Wes-Kaapse provinsiale wetgewer se staande komitee belas met maatskaplike ontwikkeling, het Woensdag (13 November) as deel van haar departement se toesig ...
“Sollie se Hoek”, ’n ikoniese landmerk in Rawsonville, is mooi opgeknap en reg om ’n tradisie voort te sit. Min plekke in ...
“Die huidige toestand waarin die Bolandpark atletiekbaan tans verkeer, is van só aard dat dit nie geskik is om byeenkomste ...
Villiersdorpers het vroeër vanjaar met verwondering toegekyk hoe die stoomsleeptuig Alwyn Vintcent die dorp invaar.
Die toekoms van Afrikaanse musiek lyk belowend met Anja, ’n talentvolle nuwe sangeres uit die Breedevallei, wat haar merk in ...
Nóg ’n tragedie het die Paarl getref toe Jeannie le Roux (29) verlede Dinsdag (5 November) skielik oorlede is – skaars vyf weke voor haar troue.