“Die huidige toestand waarin die Bolandpark atletiekbaan tans verkeer, is van só aard dat dit nie geskik is om byeenkomste ...
“Sollie se Hoek”, ’n ikoniese landmerk in Rawsonville, is mooi opgeknap en reg om ’n tradisie voort te sit. Min plekke in ...
Villiersdorpers het vroeër vanjaar met verwondering toegekyk hoe die stoomsleeptuig Alwyn Vintcent die dorp invaar.
Die toekoms van Afrikaanse musiek lyk belowend met Anja, ’n talentvolle nuwe sangeres uit die Breedevallei, wat haar merk in ...
Nóg ’n tragedie het die Paarl getref toe Jeannie le Roux (29) verlede Dinsdag (5 November) skielik oorlede is – skaars vyf weke voor haar troue.
Elke jaar op die 11de uur van die 11de dag van die 11de maand (11 November) kom mense oor Europa heen bymekaar om ...
Die speaker van die Drakenstein-munisipale raad het bewerings verwerp dat Brenda van Willingh, ’n DA-raadslid, glo minstens R18 000 van munisipale geld in haar dogters se bankrekeninge oorgeplaas het ...
’n Elle lange ry mense het die afgelope Vrydag (8 November) voor die departement van arbeid in die Paarl gestaan – tot in Van ...
Die Jacobs Sport Assist-stigting (JSA), wat bestaan uit rugbyspelers van skole in onder meer die Paarl en Wellington, het ...
Dit gaan ’n besige November vir die Breytenbach-boekklub wees, met vier skrywers wat oor hul boeke by die Breytenbach-sentrum ...
Paarl CC’S two teams kept their unbeaten record intact in Cricket Boland’s Community Cup T20 competition, with resounding ...
Die toename in onwettige immigrasie plaas nie net druk op die belastingbetaler wat sowat R2 700 vir elke onwettige immigrant ...